Bezuidenhout Family Shoot

November ’16 | Family farm | Hartbeespoort

Dis regtig altyd ‘n plesier om die Bezuidenhouts af te neem. Ons was so bevoorreg om by so mooi familie plaas die fotos te kon neem.

Dit was die ideale plek vir klein Jean-Miney om rond te baljaar en speel. Ek is mal oor die kleur skema van die shoot, en hoe mooi die groen bome hulle sagte appelkoos kleur net laat “pop” het!