Van Rooyen Animal Farm

September ’16 | Dayspring Animal farm | Richards Bay

Sagte hoppende hasies, nat snoet varkies en besige bokkies…

Ons het vet pret gehad saam die Van Rooyen gesin by die “Dayspring Farmyard”. Enige poplap se droom om so baie mak diertjies te kan vashou en kossies gee.

Wat n lekker foto sessie. Dankie aan Mamma (Charlotte) vir al haar moeite met die klere drag en die cuteste baba (cowboy boots).