une ’16 | Family farm | Pretoria
Stroop soet liefde. Wat ‘n pragtige, pastel picnic saam die tweetjies en die mooiste woef!
Dankie aan al die familie, en vriende wat gehelp koordineer het.Alles het so mooi saam gesmelt! Ons het ‘n pragtige pastel verlowings foto sessie gehad met die heerlikste eet goedjies ook.
Baie dankie aan Nina Nosworthy vir die leen van die pragtige vintage fiets.