May ’16 | Botanical Gardens | Pretoria
Hierdie familie het sulke opregte, intieme, mooi liefde vir mekaar.
Die Saaiman’s is defnintief een van die vriendelikste families wat ek nog ooit afgeneem het. Dit was net drukkies, soene en baie gelag! Maryna en haar sussies is nie net familie nie, maar is mekaar se beste vriendinne ook. Hulle siele glimlag so mooi in al die foto’s.
Dankie vir die mooi oomblikke. Mag julle geseen word met nog baie jare saam as ‘n gesin.